CENTRAL SPORT

 

 

Die idee agter hierdie webwerf is om informasie oor minder hoofstroom sporte in Suid Afrika te gee en mense in te lig oor waar, hoe en wat nodig is om te begin.

As jy kyk om met 'n nuwe sport te begin, hoop ek dat jy minstens in die regte rigting gewys is. As die webwerf jou kan help om 'n klub, toerusting verskaffer, interresante nuus of events help vind, is dit die moeite werd.

Huidiglik is die sport kodes wat bygevoeg is: Boogskiet, Pluimbal, Fietsry, Verfbal en Rotsklim. Ek wil soveel moontlik informasie oor hierdie sport kodes byvoeg en die webwerf uitbrei met nog sport kodes. Meeste van die sporte wat hier gedek word is individuele sporte, maar daar sal ook spansporte wees.

Unknown snippet name

Boogskiet

Boogskiet bestaan al baie lank en was gebruik as 'n wapen vir jag en oorlogvoering. Met die ontwikkeling van vuurwapens het belang in boogskiet gedaal. Sedert die 1... Meer

Fietsry

Fietsry is vir verskeie redes 'n populêre sport. Daar is geen impak op jou knieë nie, is 'n goeie kardio oefening en almal van enige ouderdom kan deelnee... Meer

Pluimbal

Pluimbal is 'n vinnige raket sport wat baie lekker kan wees om te speel.  Dit kan ook baie frustrerend wees en selfs die beste spelers sukkel om hulself reg te ruk ... Meer

Rotsklim

Rotsklim is 'n sport waar deelnemers op en oor natuurlike of kunsmatige rotse klim soveel hulle wil. Die sport daag jou fisies en geestelik uit en gebruik krag, behendig... Meer

Verfbal

Of jy net vir pret wil speel of ernstig wil raak in die baie kompeterende sport, verfbal is 'n baie goeie manier om van jou frustrasies ontslae te raak na 'n lang werk w... Meer


English Afrikaans 

Tuis | Pluimbal |Rotsklim |Verfbal |Boogskiet |Fietsry | Kontak Ons                  Admin