CENTRAL SPORT

 

 

Die idee agter hierdie webwerf is om informasie oor minder hoofstroom sporte in Suid Afrika te gee en mense in te lig oor waar, hoe en wat nodig is om te begin.

As jy kyk om met 'n nuwe sport te begin, hoop ek dat jy minstens in die regte rigting gewys is. As die webwerf jou kan help om 'n klub, toerusting verskaffer, interresante nuus of events help vind, is dit die moeite werd.

Huidiglik is die sport kodes wat bygevoeg is: Boogskiet, Pluimbal, Fietsry, Verfbal en Rotsklim. Ek wil soveel moontlik informasie oor hierdie sport kodes byvoeg en die webwerf uitbrei met nog sport kodes. Meeste van die sporte wat hier gedek word is individuele sporte, maar daar sal ook spansporte wees.

Nuus

Boogskiet Koopgids

Boogskiet toerusting bestaan op die minste uit 'n boog en pyl. Dit is natuurlik baie eenvoudig gestel aangesien daar verskillende boë, pyle en ander toerusting is wat jou baie kan help. Die toerusting kan baie duur wees en soos SANAA aanbeveel is dit wys om eers 'n afspraak by 'n klub te maak ... Meer

Pluimbal Strekke en Opwarming

Pluimbal is 'n raket sport waar atlete rats oor 'n baan beweeg en vinnig van rigting verander. Dit maak dit baie balangrik om te strek en op te warm. Belangrikheid van strek Strek verbeter die beweging van gewrigte en spiere en verseker dat die liggaam gereed is vir fisiese aktiwiteit. Atlete wat ... Meer

Pluimbal Koopgids

Raket Sonder 'n raket, sou dit nie moontlik wees om pluimbal te speel nie. Dit gaan sonder om te sê dat dit die mees belangrike (en soms duurste) stuk toerusting is wat jy kan koop. Dit is belangrik om 'n raket te kry wat jou speelstyl en ondervinding pas. Spelers begin gewoonlik met 'n goed... Meer

30+ Beste Sport Aanhalings

Ons het almal 'n gunsteling sport aanhaling of twee.  Sommige is goed bekend en ander word amper nooit ontdek nie. Ek het 'n paar gaan opspoor wat die huidige sporte op die webblad verteenwoordig.  Wat is jou gunsteling?  Pluimbal Aanhalings The art of badminton is to deceive. - Si... Meer

Ouderdom en Sport. Net 'n nommer?

'n Vroeë begin is goed...   Ek dink almal sal saamstem dat dit beste is om 'n sport te begin as jy nog jonk is. Jy het beter buigbaarheid, reaksies, spoed en krag. Vinnige beweging is makliker voor jou vroeë 30s. Baie atlete bereik die piek van hulle vermoë tussen die ouderdom ... Meer

10 Wenke om Weer te Begin!

Daar is baie dinge wat jy op die stadium kan doen. Jy kan tuis sit en TV kyk, jy kan gaan inkopies doen, jy kan werk of enige van hordes ander opsies. Jy kan dalk verveeld wees en opsoek wees na iets nuuts om te doen, maar waar begin jy? Dit is nie altyd maklik om inligting van 'n nuwe aktiwiteit ... Meer

Nuusflits 20/05/2014

Vandag se nuusflitse sluit in pluimbal, boogskiet, fietsry en rotsklim. Pluimbal nuus - Die Pluimbal Wêreld Federasie (BWF) gaan 'n bespreking rondom moontlike veranderinge aan die huidige punte stelsel hê by die jaarlikse lede forum in India. Die punte stelsel was laas in 2006 verande... Meer

Boogskiet Les 17/052014

Vandag was 'n goeie dag vir 'n eerste boogskiet les. Ek het vroeg opgestaan en gery na die Bellville Boogskiet klub waar ek 'n les met Malcolm sou bywoon. By die beginners baan aangekom, let ek dat 'n paar ander skuts reeds besig is met beide kompakte en recurve boë. Die weer is koel, maar daa... Meer

Nuusflits 16/05/2014

Met die koue op ons het dit baie moeiliker geraak om motivering bymekaar te skraap, op te staan en te gaan oefen. In die Kaap maak die reënweer dat jy net binne wil bly met 'n koppie warm sjokelade. Alhoewel dit baie lekker kan wees, is dit nie die beste opsie nie. Binnedeur sport is die hele ... Meer


English Afrikaans 

Tuis | Pluimbal |Rotsklim |Verfbal |Boogskiet |Fietsry | Kontak Ons                  Admin